Maskam 4×4 Challenge

Kom geniet ’n heerlike 4×4 dag vol pret vir die hele gesin. Vanjaar is dit ten bate van Hoërskool Vredendal. Koop jou kaartjie vooraf by Lions-lede of die Hoërskool Vredendal.

 

Die Maskam 4×4 Challenge word op 13 Mei aangebied en gesinspakkette kos R400 (2 volwasse en 3 kinders). Registrasie is om 08:00. Inskrywingsgeld is R400 per voertuig.
Die prysuitdeling en dans is om 19:00 en vind by die Vredendal-sportterrein plaas. Drag is semi-formeel. ’n Kontantkroeg is beskikbaar.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?