Letsasti Lodge op Vanrhynsdorp lok toeriste

Baie toeriste besoek sedert verlede jaar Letsatsi Lodge op Vanrhynsdorp vir die besonderse kamers, kos en die historiese Rooms-Katolieke kerk. Die lodge is al bietjie meer as ’n jaar oop en mense stroom van oral om hierdie spesiale plekkie te besoek.

Letsatsi is geleë langs die N7 op pad na Namibië en dit is maar moeilik om mis te kyk met die pienk windpompe wat vir kankerbewusmaking daar opgerig is. Hulle het die mees vriendelike personeel wat altydKategorie:Toerisme
oral wil help, so maak seker julle loer volgende keer daar in.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?