Lemon Tree-restaurant

Die Lemon Tree-restaurant en -koffiewinkel in geleë op die roete tussen Vredendal en Klawer. Hier word heerlike koffie en lekker koek en ander versnaperinge bedien met liefde en gasvryheid. Hulle is ook kindervriendelik – so die kinders kan lekker baljaar terwyl jy heerlik eet en ontspan. Die restaurant het ook gratis Wi-Fi. Besoek gerus die Lemon Tree-restaurant en -koffiewinkel en geniet die rustige atmosfeer.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?