Leerders van Nouveau-kollege pars druiwe

Verlede Donderdag het leerders van Nouveau-kollege Altus en Hanneke Leerders van Nouveau-kollege pars druiwe Baard se plaas besoek waar hulle op die stroper kon ry en tamaties en druiwe kon pluk. Hulle het hul eie druiwe gepars en sap gemaak. Die dag is afgesluit met ’n heerlike piekniek en baljaar in die swembad.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?