Matzikama Hiking Club nooi almal uit

Matzikama Hiking Club is die doeltreffendste wakkermaak-alarm vir Matzikama se inwoners. Al meer mense herontdek hul omgewing alles te danke aan Matzihiking.Matzikama Hiking Club (Matzihiking) lok met elke beplande staproete ’n mengelmoes van mense – oud, jonk, klein en groot – wat die natuur wil besigtig en sommer meer fiks wil word deur slegs te stap.

Op Saterdag en Sondag 9 – 10 Maart, gaan  Matzihiking dit weer gedoen met ’n staptog deur die Ouberg naby Vanrhynsdorp. Die entoesiastiese deelnemers het soos ’n hegte span die roete trotseer met Christie Koch van Matzihiking as hul getroue gids.

Kontak Matzikama Hiking Club by 076 957 4005 of volg hul Facebook-blad by Matzikama Hiking Club om op hoogte te bly van die opwindende staproetes wat beplan word.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?