Kos, wyn en diens uit die boonste rakke

Kom vier jou verjaardag by Idma-Kapel, net buite Klawer, waar ons familiewaardes verstaan. Idma-Kapel bied ‘n verskeie reeks funksie-geleenthede, van troues, kongresse en uitstallings tot sake-konferensies. Hulle bied ook heerlike kos en wyn van uitstekende gehalte.

“Professionaliteit is vir ons belangrik, maar ons maak ook seker ons en ons gaste geniet dit hier,” sê eienaars Idi en Marinda Teubes.

Marinda en haar spysenieringspan het internasionale opleiding om seker te maak die voorbereiding en aanbieding van alle etes is smaaklik en werklik uit die boonste rakke.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?