Kaaskoek in slegs 4 minute

Kaaskoek, wat ’n heerlike nagereg is dit nie. Hieronder is ons resep vir ’n kaaskoek wat jy in slegs vier minute kan maak. Jy die koek net so geniet, of jy kan aarbeie bo-op die gereg sit wanneer jy dit bedien. Boonop is die aarbeie net so lekker.

Bestanddele:

1 liter jogurt van jou keuse
1 blik kondensmelk
1 pak tennisbeskuitjies

Metode:

Krummel die tennisbeskuitjies in ’n bak.
Meng die yogurt en kondensmelk saam.
Voeg die mengsel by die tennisbeskuitjies.
Sit die mengsel in die mikrogolf vir vier minute.
Haal dit uit die mikrogolf en plaas dit in die yskas om af te koel.

Geniet.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?