Jan Blohm hou konsert op Vredendal

Op 6 April verwelkom MBC Jan Blohm vir ’n konsert. Konsertgangers kan uitsien om met al hul gunsteling liedjies bederf te word.

Kaartjies verkoop soos soetkoek en diegene wat nie wil uitmis nie, moet wikkel. Kaartjie verkope verloop teen R150 per persoon en kan bespreek word by MBC kontak hul by 082 328 7518.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?