Idma@Kapel, Die Venue Vir Jou

Idma Kapel se geriewe is perfek vir konferensies, troues, kongresse, opleiding, verjaarsdae en selfs vir produkbekendstellings, of net om lekker saam met vriende bymekaar te kom.

Eienaars Idi en Marinda Teubes en ’n toegewyde en bekwame span verseker dat elke funksie perfek beplan en uitgevoer word, en kliënte dit ten volle kan geniet.

Idma Kapel is geleë op ’n druiwe- en groente-plaas buite Klawer onderweg na Vredendal in die hart van die Olifantsriviervallei.

Loer gerus in vir vriendelike diens en heerlike kos.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?