Landini Solus 75N by Weskus Meganisasie

Weskus Meganisasie op Vredendal het sowat ’n maand gelede die Landini Solus 75N aan die gemeenskap bekend gestel.

Die trekker word beskou as uiters veelsydig – dit kan bykans enige taak verrig. Van die trek van ’n spuitpomp tot ploeg, daar is min dinge wat hierdie trekker nie kan doen nie. Hierdie Landini is ook lig op brandstof, wat altyd ’n pluspunt is.

Die Landini spog met ’n viersilinder-enjin van 51 kilowatt, wat ’n turbo het. Dis beslis ’n trekker om te kry vir jou plaas. Baie dankie aan Weskus Meganisasie wat sulke goeie en vinnige diens lewer en ons altyd op datum hou met die nuutste landboutoerusting.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?