Laerskool Vredendal se atletiek was aan die brand

Die Laerskool Vredendal se kleure-atletiekbyeenkoms wat die 28 Januarie op die skool se sportterrein plaasgevind het, was omtrent ’n dag vol opwinding. Die kinders het lekker meegeding en net hul beste gelewer. Daar was ook baie ondersteuners en trotse ouers wat gekom het om die atlete te ondersteun. Behalwe vir die kinders wat so bietjie sonbrand opgedoen het, het almal dit geniet.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?