Laerskool Vredendal kuier by die Keldery

Die graad 2-klasse van Laerskool Vredendal kuier vandag by die Keldery op Vredendal. Hulle is op ’n toer deur die Keldery geneem om te sien hoe dinge daar gedoen word. Die kinders het dit baie geniet. Hulle het dit vreeslik interessant gevind om te sien hoe alles daar werk.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?