Klawer-wynkelder hou Vadersdagkompetisie

Klawer-wynkelder hou ’n Facebook-kompetisie vir Vadersdag. Al wat jy moet doen is om Klawer-wynkelder se Facebook-blad te besoek en om op die Vadersdag-foto ’n inskrywing te maak wat vertel hoekom jou pa jou held is. Jy staan ʼn kans om ses bottels van Klawer-wynkelder se lekkerste Pinotage te wen. Die kompetisie duur tot Vrydag, 16 Junie, om middernag. Die wenner sal op Maandag, 19 Junie, op hulle Facebook-blad aangekondig word. Maak seker jy neem deel aan die kompetisie, jy mag dalk net die gelukkige wenner wees en só kan jy ook vir manlief bederf!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?