Klawer Rooibulle se reis na Clanwilliam

Op Saterdag, 27 Mei, het die manne van die Klawer Rooibulle na Clanwilliam gereis om kragte te meet teen Clanwilliam wittes. Die manne het hierdie wedstryd geniet en daar was beslis in goeie gees gespeel. Die telling van die wedstryd was 19-19 vir Klawer Rooibulle en Clanwilliam wittes. Die manne het ook armbande gedra om respek te toon vir die skeidsregter, wie se pa oorlede is. Met hierdie goeie gees waarmee die manne gespeel het was die dag beslis ʼn reuse sukses. Hou Klawer Rooibulle se Facebook blad dop vir die volgende wedstryd wat hulle gaan speel.

Bron: Christelle-Klawer Rooibulle

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?