Klawer Rooibulle se 7’s wedstryd

Op Saterdag, 20 Mei, het die Klawer Rooibulle ʼn 7’s wedstryd gehou. Die nuwe Rooibul-spelers het kragte gemeet met die oud-spelers van die Rooibulle.

 

Die telling van die wedstryd was as volg: die nuwe spelers klop die oud-spelers van die Rooibulle met 45-15. Die was ’n groot geesbou-wedstryd. Die Rooibulle sal van nou af elke maand ʼn wedstryd soos dié hou as die manne nie ʼn wedstryd speel nie. Die skeidsregter van die dag was Andrea Maas.
Bron: Christelle, Klawer Rooibulle

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?