Klawer-kerk het biduur elke Donderdag

Die St. Andrews-kerk op Klawer het elke Donderdagoggend om tienuur ’n biduur. Die kerk nooi almal in die gemeenskap hartlik uit om deel te raak van die biduur om ander te ondersteun en om self ondersteun te word. Die kerk is ook besig om hul eerste funksie vir die jaar te beplan.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?