Kantoortye gedurende feesseisoen

Die Matzikama-raad het tydens ’n vergadering wat op 5 Oktober gehou is, besluit dat die munisipale kantore op Vrydag, 22 Desember om 13:00 sal sluit en van Woensdag, 27 Desember tot Vrydag, 29 Desember gesluit sal wees. Noodsaaklike dienste sal steeds soos normaal voortgaan.

Vullisverwydering sal voortgaan soos normaal behalwe op die openbare vakansiedae.

Noodnommers:

Vredendal (elektriese werke) 082 323 7464
Vanrhynsdorp/Klawer (elektriese werke) 082 323 7463
Lutzville/Strandfontein/Doringbaai/ Ebenhaeser (elektriese werke) 082 323 7462
Nuwerus/Bitterfontein/ Rietpoort (elektriese werke) 082 323 7462
Vredendal (straat en waterwerke) 082 323 7465
Klawer (straat en waterwerke) 082 896 2088
Lutzville (straat en waterwerke) 082 897 6239
Vanrhynsdorp (straat en waterwerke) 082 323 7467
Strandfontein (straat en waterwerke) 082 323 7466
Doringbaai (straat en waterwerke) 082 897 3923
Ebenhaeser (straat en waterwerke) 082 898 5284
Nuwerus/Bitterfontein/Rietpoort (straat en waterwerke) 076 648 7704
Reinigingsdienste 082 612 4594
Verkeer 082 893 6628
Brandweer 082 896 2155
Ambulansdienste 10177
Polisie 10111

Die Matzikama-raad en personeel wens alle inwoners en besoekers ’n baie geseënde Kersfees en ’n voorspoedige 2018 toe.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?