Kankerondersteuning

Daar word môre in die Maskam Mall ’n kankerdag gehou, waar jy jou steun aan kankerpasiënte kan wys deur jou hare te skeer of te kleur. Dit sal môre-oggend om 09:00 begin en tot 13:00 duur. Die dag word deur Kansa gereël en hulle wil graag hê dat almal wat môre in die sentrum is, hulle sal ondersteun.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?