Kanaalstap by Hoërskool Lutzville lok talle deelnemers

Die kanaalstap Saterdag by die Hoërskool Lutzville was ’n reuse-sukses. Daar was ’n rekordgetal mense van verskillende ouderdomsgroepe wat aan die staproete deelgeneem het en hulle het dit terdeë geniet. Ons glo dat volgende jaar se kanaalstap weer sal plaasvind en dat dit ook ’n sukses sal wees.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?