Jeugdiens by Weskus-kollege

Eerskomende Sondag, 14 Mei, gaan die Full Gospel Church Youth ’n kerkdiens hou by die Weskus-kollege op Vredendal-Noord. Die diens sal om 17:00 plaasvind.
Die prediker van die dag wat die jongelinge gaan toespreek, is predikant Brett-Lee Ockhuys. Alle jongmense by die kollege word hartlik genooi om die diens by te woon. Die diens is dalk net wat jy nodig het om jou Moedersdag en ook die week wat voorlê, te begin.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?