Jetty-restaurant bied besonderse uitsig

In die hartjie van Doringbaai is een van die mees gewilde restaurante in die Matzikama-streek, die Jetty-restaurant by Fryer’s Cove. Die restaurant is veral bekend vir die gewilde Sauvignon Blanc en Pinot Noir wat daar geproduseer word.

Jy kan hierdie drankies geniet met ’n heerlike piekniekmandjie op die hawehoof en ’n pragtige uitsig oor die Atlantiese oseaan en die hawe van Doringbaai. As jy opsoek is na ’n plek om af te koel en te ontspan, kan jy gerus hierdie restaurant besoek.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?