Invincible RFC sien uit na geesbou-kamp

Invincible RFC gaan hierdie naweek na Strandfontein om al die spelers geestelik voor te berei vir die komende seisoen wat op 25 Maart begin.

Hulle sal vergesel word deur Demore Pretorius, internationale motiveringspreker. Hy sal die heel naweek deel wees van hulle aktiwiteite om seker te maak dit word in goeie gees gedoen word. In hul rustye sal Demore met die spelers gesels en hulle moed inpraat vir die seisoen.

Die manne ry vandag en kom Sondagoggend terug. Ons hoop hierdie kamp doen julle goed en kry almal se koppe reg vir die nuwe seisoen. Sterkte en geniet dit!

Bron: Hilton Skippers, afrigter van Invincible RFC

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?