Ons onthou Marais Griebenauw

MARAIS GRIEBENAUW
22/12/1963 – 24/02/2017

Ons het die voorreg gehad om jou vir 53 jaar in ons harte en lewens te hê. Jy was vir ons baie kosbaar en spesiaal. Dankie vir die lig van vreugde wat jy in elkeen van ons se lewenspad was. Ons sal oomblikke van goeie grappe en lekker lag koester en dit sal jou lig brandend hou.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?