Ons onthou Joseph Ludick

JOSEPH LUDICK
03/08/1942 – 08/08/2018

Die familie wil almal bedank vir ‘n handruk wat u kom gee het, die kaartjies wat u gestuur het en die telefoonoproepe, u bystand wat u aangebied het, u gebede en gedagtes, die afstand wat u afgele het om hier te kan wees om u ondersteuning te verleen. Die tyd wat u opgeoffer het. Dankie vir u liefde en ondersteuning tydens hierdie tyd van beproewing en hartseer

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?