Ons onthou Hepzebah de Waal (Ouma Heppie)

HEPZEBAH DE WAAL
30/04/1934 – 22/11/2017

In Liefdevolle herinnering aan my vrou, ons ma, en ouma

Skriflesing: Spreuke 31:25 & 26

Alles aan haar spreek van ‘n sterk persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms.
As sy praat, is dit met wysheid, as sy leiding gee, is dit met liefde.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?