Ons onthou Elsie Waterboer

ELSIE SOPHIA JACOBA WATERBOER
19/01/1949 – 04/12/2017

Ons die familie wil hiermee ons opregte dank en waardering teenoor alle familie, vriende en naasbestaandes uitspreek vir hul bystand, morele ondersteuning, bemoedigende woorde en gebede tydens die sterfte van ons geliefde. Wees verseker dit word opreg waardeer.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?