Idma@Kapel

By Idma-Kapel kan ons troues aanbied vir 100 tot 150 gaste met ’n dansbaan, of tot 350 met ‘n dansbaan as ons die tent ook gebruik. Vir konferensies en kongresse kan ons 100 gaste hanteer.

Ons lugversorgde venue het ‘n kroeg- en opskeparea, en ons kan selfs wegbreekareas voorsien.

Oorhoofse projektor, grootskerm-televisie en internet is op ons perseel beskikbaar.

Pragtige uitsigte en ‘n elegante atmosfeer maak ons geskik vir kuns- en produkuitstallings.

Kontak Marinda Teubes by +27 (0) 82 875 8400 of stuur n e-pos aan idma@mylan.co.za.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?