Idma-Kapel

Idma@Kapel is ’n unieke venue waar gaste persoonlik verwelkom word. Die eienaars bedryf hul plek met passie en met respek vir elke kliënt, sowel as vir die natuur en omgewing. Professionaliteit is hulle nommer een-prioriteit, maar hulle maak ook seker dat gaste dit by hulle geniet.

Marinda en haar spysenieringspan het internasionale opleiding om seker te maak die voorbereiding en aanbieding van alle etes is smaaklik en werklik uit die boonste rakke.

Eienaars Idi en Marinda Teubes, sowel as hul toegewyde span, verseker dat elke funksie perfek beplan en uitgevoer word om te verseker dat kliënte dit ten volle kan geniet.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?