HS Vredendal speel vandag tennis teen Lutzville

Hoërskool Vredendal se meisies-tweedespan gaan vanmiddag teen Lutzville ’n tenniswedstryd speel. Die spelers het hard geoefen en sien uit na die wedstryd. Baie sterkte en mag julle ’n goeie wedstryd hê.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?