HS Vredendal fokus vandeesweek op liefde

Hoërskool Vredendal fokus vandeesweek op liefde as hul waarde. Die skool glo dat indien elke Daller hierdie waarde nastreef en uitleef, hulle nie net ’n verskil in die gemeenskap sal maak nie, maar ’n groot verskil in die samelewing daar buite. Die skool vra vir die ouers om hul kinders aan te moedig om hierdie waarde die komende week uit te leef.

 

Toetsreeks

Die skool kry ook verskeie versoeke van ouers om leerders gedurende die toetsreeks te verskoon of dat leerders op ander dae moet skryf. Geen versoeke sal sonder ’n mediese brief oorweeg word nie. Indien ’n leerder met ’n mediese rede nie ’n vak kan skryf nie, sal ’n leerder ’n verwerkte punt ontvang.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?