HS Vredendal en Clanwilliam ding mee

Op Donderdag, 18 Mei, speel Hoërskool Vredendal se netbal- en rugbyspanne teen Clanwilliam Senior Sekondêr. Die bus wat die leerders na Clanwilliam gaan vervoer, vertrek stiptelik om 13:30 van die skool af. Leerders wat aan die sport deelneem mag môre met hulle skoolsweetpakke en tekkies skool toe gaan. Die eerste wedstryd sal om 14:30 begin en die laaste wedstryd vir die dag sal om 16:40 begin. Baie sterkte aan die leerders wat deelneem.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?