Hoërskool Vredendal trek ’n nuwe baadjie aan

Hoërskool Vredendal het op 13 April ’n splinternuwe baadjie vir hulle welkombord aangetrek. Die bord is mooi kleurvol en dit lyk ongelooflik verwelkomend. Die naam van die bord is, die tuiste van trotse Dallers, en ons kan voorwaar baie trots wees op hierdie skool en sy leerders.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?