Hoerskool Vredendal se top netbalspelers

Baie sterkte aan die netbalspelers van Hoërskool Vredendal wat in die onderskeie Weskus-spanne opgeneem is. Op 13 Mei neem hulle aan verdere proewe op Hermanus deel.

o.14 : Elricke de Lange, Kara Tubb, Anisha van Wyk, Ané Louw en Carla Hoffman

o.15: Zeree Kershoff

o.16: Patroné Joseph, Marelise van Wyk

o.17: Shevonne Hoffman, Carolien Conradie en Leandri Verwey

o.18: Inke Cloete, Melissa Goosen en Amalia Geldenhuys

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?