Hoërskool Vredendal se tennis spog met goeie uitslae

Hoërskool Vredendal se seuns- en dogters-tennisspanne het verlede naweek ’n opwindende toer gehad. Hulle het Vrydag teen Hoër Tegniese Skool Drosdy gespeel, maar ongelukkig naelskraap verloor. Saterdag het hulle teen Hoërskool Bredasdorp gespeel en die wedstryde met ’n goeie resultaat gewen.

Baie geluk, ons weet julle het hard gewerk daarvoor!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?