Hoërskool Vredendal-oueraand, braai en deurnag

Die Hoërskool Vredendal hou op 20 Januarie ’n Gr. 8-oueraand, braai en deurnag. Die graad agt-leerders se ontgroening einde vandag en môre is hulle volwaardige graad agt-leerders van die Hoërskool Vredendal.

Die braai word gehou op die skool se vierkant en sal om sewe-uur begin. Ouers moet hul eie vleis en drinkgoed bring. Ná die braai bly die Gr.8-leeders agter saam die matriekleerders van 2017 vir ’n aand vol pret en verrassings.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?