Hoërskool Vredendal-leerder ontvang erekleure vir akademie

Baie geluk aan Amalia Geldenhuys, ’n leerder van Hoerskool Vredendal, en haar ouers, Suzanne en Johan Geldenhuys, met die ontvangs van haar erebaadjie. Dit is die eerste keer dat hierdie toekenning by HSV gemaak word. Die kriteria vir hierdie toekenning vereis deurlopende prestasie in akademiese asook buitemuurse aktiwiteite.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?