Hoërskool Vredendal klop Montana

Hoërskool Vredendal se rugbyspan, wat tans op die Oakdale-rugbytoernooi is, het op Maandag, 3 April, ’n wedstryd teen Montana Hoërskool gespeel. Die leerders het baie goed gespeel en Montana met 12-0 geklop. Baie geluk met die oorwinning – ons is trots op julle.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?