Hoërskool Lutzville o/19A-netbalspan aangewys as span van die jaar

Die Hoërskool Lutzville se o/19A-netbalspan is aangewys as span van die jaar. Hulle spog met ’n 50-13 oorwinning oor hul interskole teenstanders Hopefield. Die span het verlede jaar ook selde verloor – ’n uitstekende prestasie. Ek is seker Hoërskool Lutzville gaan hierdie span baie mis.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?