Hoërskool Lutzville-leerder gekies vir karate-toernooi in Thailand

Lizette Coetzee (heel links) is onlangs gekies om deel te neem aan ’n
karate-toernooi in Thailand. Die toernooi vind op 15 Februarie plaas, maar sy vlieg reeds op 11 Februarie na Bangkok. Daar gaan sy vier dae deurbring om vir die groot toernooi te oefen. Sy is gekies vir die span omdat sy spog met die uitstekende prestasies van WP- sowel as Springbok-kleure wat sy in die sport verwerf het. Jou skool en jou gemeenskap is baie trots op jou!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?