Herstelwerke op Klawer

Klawer-munisipaliteit het verlede Donderdag, 9 Maart, met herstelwerke op die dorp begin. Hulle is tans besig met die herstelwerk van die aansluiting by die polisiestasie. Neels Arries van die tegniese span sê hulle sal op die laatste môre klaar wees met hierdie projek. Sowat 75 persent van die grawewerk is reeds voltooi, so hulle is amper klaar met die ergste. Baie dankie dat julle so hard werk om die dorp mooi te maak.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?