Herbalife-produkte beskikbaar

Herbalife is ’n wêreldwye maatskappy wat voedingsaanvullings, gewigsbestuur, sportvoeding en persoonlike sorgprodukte ontwikkel, bemark en verkoop.

Herbalife het tans die gewilde 3-dag toetspakkie asook ’n toetspakkie vir die vel en daar is ook ’n gesondheidsdrankie wat die maatskappy op die mark het.

Volgens Cindy Schade, verkoopsagent van Herbalife, is die maatskappy baie streng oor bemarking. “Agente van Herbalife mag nie verkeerde inligting of leë beloftes maak soos byvoorbeeld dat jy binne 3 dae 10 kg kan verloor as jy die drankies drink nie,” sê Schade.

Indien jy dalk belang stel om die produkte te koop, vir enige ander inligting oor Herbalife se produkte of indien jy ’n verkoopsagent wil word, kan jy Cindy Schade kontak by 071 568 3972.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?