Harry Prinsloo verkies tot Landboubemarkingsgraad

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het aangekondig dat Harry Prinsloo, lid van Agri SA se uitvoerende komitee en voormalige voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging, aangestel is as lid van die Nasionale Landboubemarkingsraad (NAMC). Die aanstelling word gedoen in terme van afdeling 44 van die Wet op Bemarking van Landbouprodukte, 1996 (Wet 47 van 1996). Sy termyn het op 25 Mei 2017 begin en sal vir vier jaar geld. – Persverklaring
Bron:landbou.com

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?