Gifberg, die hart van Matzikama

Met sy unieke voorkoms is Gifberg die hart van die Matzikama-omgewing en ’n uiters gewilde toeriste-attraksie. Daar is staproetes vir diegene wat net die natuur wil verken of die unieke rotsformasies wil aanskou, knus kampeerplekke en jy kan selfs jou sprokiestroue by Gifberg se mooiste waterval hou. Dit is die perfekte plek om te besoek as jy lus het vir `n lekker rustige natuur-uitstappie saam die familie. Besoek gerus Gifberg, jy sal glad nie spyt wees nie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?