Christian Family Centre

When:
January 27, 2018 – January 28, 2018 all-day
2018-01-27T00:00:00+02:00
2018-01-29T00:00:00+02:00
Where:
Klawer
Contact:
pastoor Johann Jordaan
082 959 0950

Arthur Meintjies van Kingdom Life Ministries gaan hierdie konferensie waarneem. Verrigtinge sal Saterdag en Sondag om 10:00 begin en dit sluit ’n ligte middagete in. Om jou kaartjie te bespreek of vir enige ander inligting, kontak pastoor Johann Jordaan, stigter van Christian Family Centre, by 082 959 0950 of stuur ’n e-pos na info@matzikamacfci.com.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?