Elvis Blue-optrede ’n sukses

Die Elvis Blue-optrede wat op Donderdag, 20 April, by Die Keldery Restaurant op Vredendal plaasgevind het, was ’n dawerende sukses.

Die gehoor is meegesleur deur die wonderlike stem en musiek van hierdie uiters gewilde SA sanger terwyl hulle aan gourmet burgers en skyfies gesmul het.

Baie dankie aan Die Keldery wat die aand moontlik gemaak het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?