El Clay se besoek aan Lambertsbaai was ʼn reuse sukses

Die welbekende El Clay het op Saterdag, 27 Mei, na Lambersbaai gereis om sy aanhangers te vermaak met sy unieke musiek en sangtalent.
Baie van sy aanhangers het die geleentheid bygewoon en was baie opgewonde om hom in aksie te sien. Dit was inderdaad ʼn reuse sukses. El Clay beplan ook om rond te toer in die Matzikama-omgewing om sy aanhangers in elke dorp te vermaak. Vir meer inligting oor hierdie toer, hou El Clay se Facebookblad dop.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?