Ekstra wiskunde-klasse aangebied

Indien jy sukkel met wiskunde-somme en voel asof jy nie die mas kan opkom nie, is die volgende dalk net die oplossing vir jou wiskunde-vrees. Daar word elke Maandag tot Donderdag ekstra wiskunde-klasse vir skoliere van graad 7 tot 10 aangebied. Die klasse sal ook tydens die eksamen twee keer per week aangebied word. Vir meer inligting oor die ekstra klasse kontak Reino Le Fleur by 073 853 1815 of stuur ʼn e-pos na rlefleur@gmail.com.

Bron: Matzikama Thusong Centre

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?