EDKB

Kry ons weeklikse wenke hier

Klik en kyk die video hier onder

Kry jou kantoor-sit

Gebruik postuur-vriendelike meubels en ergonomiese kantoorstoele as jy sit.

Ondersteunende ergonomiese meubels kan help om die druk op jou ruggraat te verlig. Ergonomiese kantoorstoele of stoele met ’n verstelbare rugstelling, kan by die werk gebruik word.

Identifiseer die gevaartekens van rugpyn veroorsaak deur swak ergonomie en postuur.

Rugpyn kan die gevolg wees van swak ergonomie en postuur op sekere tye van die dag of week (soos na ’n lang dag in ’n kantoorstoel voor ’n rekenaar).

Staan op en beweeg rond.

Soos jou spiere moeg raak, is dit makliker om jou postuur te verswak en vooroor te leun; hierdie veroorsaak bykomende druk op die nek en rug. Om ’n ontspanne dog ondersteunende postuur te handhaaf, verander gereeld van posisie.

Hou die liggaam gebalanseerd en belyn in ’n kantoorstoel en terwyl jy staan.

Terwyl jy staan, versprei jou gewig eweredig na die voorkant, agterkant en die kante van jou voete. As jy in ’n kantoorstoel sit, gebruik die stoel se spesifieke kenmerke om jou gemaklik te maak.

Revolusie in kantoordrukwerk nou by EDKB beskikbaar

Epson L365 lead revolution in affordable quality printing

The L365 is ideal for small and home office users looking for good-quality and ultra-low-cost printing, scanning and copying with Wi-Fi. Featuring high-capacity ink tanks, users can print more pages at a lower cost. Simple set-up helps you get started instantly to maximise productivity and avoid downtime. Micro Piezo technology and ISO print speeds of up to 9.2ppm2 help produce high-quality, consistent results, fast.

Say goodbye to cartridges

The L365 comes with four colour Epson ink bottles (cyan, yellow, magenta, black) and two extra black ink bottles included so you have everything you need to get started right out of the box. Users can print up to 12,000 pages in black and 6,500 pages in colour3 from the initial set of inks, meaning you can print for longer before you need to buy replacements.

Improve your productivity

Setting up the L365 is easy and hassle-free so you can start working straight away. Wi-Fi connectivity with Epson Connect4 makes printing from smartphones and tablets easy. Multi-copy function means one page can be quickly copied up to 20 times in a single go to save you time. A 1,200dpi scanner also means you can produce high-quality scans of your photos and documents. When it’s time to refill the inks, fast top-up technology means the job is made simple and quick to reduce downtime. Epson-genuine ink bottles make it easy to refill the ink tank with their clear labelling and drip-free nozzles.

Trust Epson quality

The purpose built ink tank is fully integrated into the printer, so you can enjoy reliable colour printing without the mess or hassle often associated with non-genuine refills and third-party ink tank systems. The L365 also comes with a one year or 30,000 page manufacturers warranty for additional piece of mind.

Kontak ons vir meer spesiale aanbiedings by

+27 (0)27 213 4411

Kontak ons vir meer spesiale aanbiedings

images-01
images-02
images-04
images-05
images-06
images-07
images-09
images-10

Kontak ons

EDKB Vredendal

2 Tuinstraat, Vredendal

Tel: +27 (0)27 213 4411
E-pos: skryf2@edkb.co.za
Verkope: sales5@edkb.co.za

www.edkb.co.za

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?