Doringbaai

Doringbaai is ’n klein vakansieoord en vissersdorpie aan die Weskus, sowat 8 km suidoos van Strandfontein. Doringbaai se huidige vuurtoring is in 1963 opgerig nadat die oorspronklike toring in ’n windstorm vernietig is. Met die bedrywige klanke van seemeeus en branders, is Doringbaai die perfekte plek om vis te vang en bied dit ’n unieke wegbreekgeleentheid.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?