Die rede hoekom Vredendal so warm raak

Vredendal is ’n dorp in die noorde van die Olifantsriviervallei in die Wes-Kaap. Vredendal is op die grens tussen die Mediterreense klimaat aan die suidelike kant en die halfdorre klimaat in die noorde. Dit is een van die redes waarom hierdie streek so bloedig warm raak. Op 27 Oktober 2015 het Vredendal ’n maksimum temperatuur van 48.4 grade bereik en was dit die warmste in die land.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?